Nog hulpstories in kort…

Sommige van die gemeentes wat hulp van Ngdroogtehulp ontvang het, en hoe hulle dit aangewend het:

Klik hier vir nog hulpstories!

Merweville: R10 000 (hulp aan ‘n plaaslike boer)
Melmoth: R30 000 (Boorgat op kerkgronde)
Greytown: R65 000 (boorgat by kinderhuis)
Britstown: R100 000 (aankoop van voer)
Brandfort: R32 100 vervoer van veevoer; R21 600 vir die sink van ‘n boorgat¬†vir aftree-oord
URCSA Mtubatuba: R70 235 (boorgat)