NG Kerk Riversdale en NG Kerk Worcester-Vallei werk saam

Worcester-Vallei gemeente het saamgespan met NG Kerk Riversdale en R37 000 ingesamel om te help betaal vir diesel wat gebruik is om veevoer aan te ry.