NG Kerk Merweville help ‘n boer in nood

Merweville-se-kerkklokLuister gerus na die pragtige klank (klik) van NG Kerk Merweville se kerkklok. Di√© klok is ongeveer 100 jaar gelede spesiaal in Skotland gemaak. ‘n Onlangse besoeker van Nelspruit het hierdie video geneem.

NG Gemeente Merweville het ‘n rukkie gelede R10 000 se droogtehulp aan ‘n plaaslike boer verleen.