<- TERUG NA TUISBLADSY

Hoe om te skenk

NG gemeentelede word versoek om enige bydrae in hul NG gemeente se Droogtehulp fonds in te betaal. NG gemeentes sal dan reëlings tref om die fondse oor te betaal aan die NG Droogte fonds.

Individue en instansies wat nie lede is van die NG kerk nie, maar 'n bydra wil maak tot die fonds kan dit as volg doen:


Direk in die NG Kerk in SA se Absa rekening inbetaal:

Die bankbesonderhede is as volg:

Absa bank
Tjekrekening
Rekeningnaam: NG Kerk in SA
Rekeningnommer: 407 842 5238
Takkode: 632 005
Verwysing: Naam en Van of "Droogtehulp" as jy anoniem wil bly.


Aanlyn Betaling (Kredietkaart & Instant EFT):


Vul asb die Randbedrag hier in wat u wil skenk en kliek die PayFast knoppie:


<- TERUG NA TUISBLADSY