Doep Is Nie Dood Nie

NG Droogtehulp Konsert:

Doep2016Maart30George

DOEP IS NIE DOOD NIE
Jannie du Toit
Tjello: Susan Mouton
Klavier: Chanie Jonker

Jannie du Toit 2013 Kitaar, rooi hemp Klein 1

Die Ring van George, onder voorsitterskap van ds Pieter van Santen van NG Kerk George Tuinedal, bied hierdie vertoning van Jannie du Toit in George aan ten bate van die NG Kerk Droogtehulp-fonds. Die konsert sal plaasvind op Woensdag 30 Maart om 19h00 in die NG Kerk Moedergemeente. Meer besonderhede oor die prys van kaartjies en waar dit gekoop kan word sal volg. Loer gerus na Jannie du Toit se video hieronder vir ‘n voorsmaak van die musiek!