• Slide 1


Die fonds staan tans op: R3 860 367   Doelwit: R3 miljoen

Pick 'n Pay het aangebied dat ons bederfbare produkte by hul korporatiewe winkels kan benut om te gebruik in kospakkies vir noodlydendes onder die droogte. Die volgende voorwaardes sal egter geld.

Foodbank SA het die konsessie vir die verspreiding van die kos van Pick 'n Pay. Organisasies soos die NG kerk kan egter by hulle aansoek doen om ook plaaslik 'n verspreider of begunstigde te word. Kyk gerus op hul webtuiste www.foodbanksa.org. Indien onseker, epos vir Andy by Foodbank by andy@foodbanksa.org of skakel hom by 082 347 4549.


Volg ons op Facebook: